# Die Stad Kaapstad se Departement van Veiligheid en Sekuriteit het in sy konsepbegroting voorgestel metropolisiespanne word aan gebiede toegewys. Volgens die voorstel ontvang elke wyk in Kaapstad sy eie aangewese groep gekwalifiseerde en toegeruste metropolisiebeamptes. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê die spanne sal ʼn gemeenskapspolisiërings- en bewysgebaseerde benadering volg om wyke se besondere uitdagings te verstaan en daarop te reageer:
Kaapstad se Veiligheidsdepartement stel voor metropolisiespanne word aan gebiede toegewys [KLANK]
AFR JPonProposed