# Die Stad Kaapstad se Departement vir Inwoner-verhoudinge het tussen 1 en 28 Mei 271-duisend-940 navrae hanteer teenoor 219-duisend-159 in April. Die meeste klagtes was oor elektrisiteit, naamlik 45-duisend-525 oproepe en 70-duisend-855 WhatsApp-boodskappe, gevolg deur klagtes oor water. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe Dienste, Theresa Uys, sê dit dui op die groot vraag na munisipale dienste en die belangrikheid van maniere waarop inwoners probleme kan aanmeld:
Kaapstad se oproepsentrums hanteer meer as 270 000 navrae in Mei [KLANK]
AFR UysONInteractions