Skip to content

Kaapstad se Openbare Noodkommunikasiesentrum het afgelope jaar ‘n toename in verskeie kritieke kategorieë aangeteken [KLANK]

# Die Kaapstad Openbare Noodkommunikasiesentrum het die afgelope jaar 182-duisend-131 voorvalle in verskeie kritieke kategorieë aangeteken. Mediese voorvalle, aanranding, poetsoproepe, gesinsgeweld, kindermishandeling, motorvoertuig- en voetgangerongelukke is aangemeld. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê die statistieke is kommerwekkend, aangesien sommige van die kategorieë ‘n kykie bied na van die mees uitdagende maatskaplike uitdagings, soos padveiligheid, interpersoonlike geweld en die voortdurende hoofpyn van poetsoproepe:

AFR SmithONCategories