# Die Stad Kaapstad se Openbare Noodkommunikasiesentrum het die afgelope naweek een-duisend-606 voorvalle aangeteken. Dit sluit in 561 mediese oproepe, waarvan 80 aanrandingsake was. Die sentrum het ook met 39 motorvoertuig- en voetgangervoorvalle te doen gehad. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê die metropolisie het 61 verdagtes aangekeer, waarvan 22 vir die onwettige besit van dwelms. Die jongste verdagte is 17-jaar oud:
Kaapstad se Openbare Noodkommunikasie-sentrum teken meer as 1 600 voorvalle aan [KLANK]
AFR JPonIncidents