# Die minibustaxi-taakspan het gister ʼn spesiale vergadering gehou te midde van konflik wat die afgelope weke tussen operateurs in Somerset-Wes en Mfuleni opgevlam het. Dit volg na die onlangse moorde op agt taxi-operateurs van die Kaapse tak van die Demokratiese Taxivereniging en die Kaapse Verenigde Taxivereniging in Mfuleni, Lwandle en Langa. Stad Kaapstad se burgemeesterskomiteelid vir Stedelike Mobiliteit, Rob Quintas, sê die vergadering was betekenisvol:
Kaapstad sê minibustaxi-taakspan wil vrede herstel [KLANK]
ENG RobonRestoringPeace