# Die Stad Kaapstad se metropolisiebeamptes het die afgelope 12 maande vier-duisend-549 mense aangekeer vir verskeie oortredings. Meer as 22-duisend eenhede dwelms en 71 vuurwapens is afgeneem, terwyl 166-duisend-908 boetes uitgereik is vir verskeie verkeersoortredings en oortredings van munisipale ordonnansies. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith sê daar was ook 85 aanvalle op personeellede teenoor 73 verlede jaar en 64 die jaar daarvoor:
Kaapstad se metropolisie keer in 12-maande meer as vier-duisend verdagtes aan [KLANK]
AFR SmithonBehindBars