# Die Stad Kaapstad se Gesondheidsdepartement sê net meer as 56-miljoen-rand in sy kapitaalbegroting is opsygesit vir verskeie opgraderings van klinieke, omgewingsgesondheidsgeriewe en algemene sekerheidsmaatreëls. Dit is deel van die konsepbegroting wat tans oop is vir openbare kommentaar. Die departement se woordvoerder, Anthea Hartzenberg, sê sommige opknappings sluit in ‘n nuwe binnehofdak om die waggebied by die Matthew Goniwe-gemeenskapsdagsentrum in Khayelitsha te vergroot en ‘n nuwe verdieping by die Tafelsigkliniek in Mitchells Plain:
Kaapstad se Gesondheidsdepartement verbeter sy diensverskaffing [KLANK]
ENG AntheaonClinicInfrastructure