# Die Stad Kaapstad het sy eerste deurry-fasiliteit vir die hernuwing van voertuiglisensies in Brackenfell bekendgestel. Die deurry-fasiliteit sal Maandae tot Vrydae van 11:30 vm. tot 19:30 nm. en op Saterdae van 11:00 vm. tot 14:30 nm. oop wees. Die burgemeesterskomiteelid vir Finansies, Siseko Mbandezi, sê aanvanklike toetse dui daarop dat die hernuwingsproses in die deurry-fasiliteit ‘n motoris minder as vyf minute kan neem om hul skyfie te hernu indien alle papierwerk korrek is:
Kaapstad se eerste deurry-fasiliteit vir voertuiglisensiehernuwing nou oop [KLANK]
ENG MbandeziOnDriveThrough