Skip to content

Kaapstad se Direktoraat: Korporatiewe Dienste gaan R431-miljoen aan kapitaalprojekte bestee [KLANK]

# Die Stad Kaapstad se Direktoraat: Korporatiewe Dienste beplan om volgende jaar 431-miljoen-rand aan kapitaalprojekte te bestee. Die metro se Belegging in Hoop-begroting vir 2025/2026 is verlede maand ter tafel gelê en is nou beskikbaar vir openbare kommentaar. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe Dienste, Theresa Uys, sê die begroting verseker die metro tree op en is aanpasbaar in tye van voortdurende verandering:

ENG TheresaonCapitalProjects