# Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, sê die stad gaan die minister van polisie, Senzo Mchunu, vra om sy voorstel oor meer magte aan munisipale polisiedienste uit te brei. Mchunu het dié week nuwe konsepregulasies vir uitgebreide munisipale wetstoepassingsmagte gepubliseer. Hill-Lewis sê hulle verwelkom sy bereidwilligheid om die magte uit te brei, maar die konsepregulasies is uiters beperk:
Kaapstad se burgemeester vra minister Mchunu om voorstel oor groter munisipale wetstoepassingsmagte uit te brei [KLANK]
ENG GeordinonExpandProposal