Skip to content

Kaapstad se burgemeester vra dringende oplossing vir SAPD Teenbende-eenheid se hulpbronkrisis [KLANK]

# Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, doen ʼn beroep op die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, om weens toenemende bendegeweld dringend nood-hulpbronne aan die Teenbende-eenheid toe te wys. Die eenheid het volgens berigte ʼn geweldige tekort aan voertuie, vuurwapens en koeëlvaste onderbaadjies. Hill-Lewis sê ʼn groot deel van die oplossing is om die metro se toenemende polisiehulpbronne saam met die SAPD in te span in die stryd teen bende-, vuurwapen- en dwelmmisdade:

AFR GeordinonSolution