Skip to content

Kaapstad se burgemeester verwelkom vonnisse vir moordenaars van Emaan Solomons [KLANK]

# Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, het die vonnisoplegging in Wes-Kaapse Hooggeregshof verwelkom vir die twee mans wat die sewejarige Emaan Solomons in Februarie 2020 doodgeskiet het. Emaan het in kruisvuur van bendegeweld beland toe sy buite haar huis in Ocean View gespeel het. Eben Basson en Chivargo Fredericks is elk 35 jaar tronk toe gestuur sonder die moontlikheid van parool. Hill-Lewis sê bendelede wat gemeenskappe terroriseer moet weet tronkstraf sonder parool is hul voorland:

ENG GeordinonEmaanSolomons