Skip to content

Kaapstad se burgemeester verskyn vandag in die hof oor beweerde magsmisbruik [KLANK]

# Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, gaan vandag in die Bishop Lavis-Landdroshof verskyn op aanklagte van beweerde teistering en magsmisbruik. ‘n Inwoner, wat in dieselfde gebied as Hill-Lewis se skoonma woon, beweer dat die burgemeester sy politieke invloed en regsreekse toegang tot wetstoepassing gebruik het om ‘n persoonlike wraakveldtog te voer. Suzette Little van die GOOD-party se sê beamptes is by vier afsonderlike geleenthede na die klaer se privaat woning ontplooi, alles sonder bewyse van enige oortreding:

ENG SuzetteonMayor