Skip to content

Kaapstad se burgemeester veroordeel dreigboodskap oor bom aan moskee in Distrik Ses [KLANK]

# Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, het ‘n bomdreigement veroordeel wat per selfoon na die Al-Azhar-moskee in Distrik Ses gestuur is. Die moskee was uitgesproke oor sy steun aan die Palestynse kwessie. Hill-Lewis sê hy veroordeel die duistere motiewe agter die dreigboodskap. Hy sê Kaapstad is ‘n stad van vredeliewende mense, waar verskille oor geloof en standpunte hard en duidelik gestel word, maar altyd vreedsaam:

ENG GeordinonBombThreat