Skip to content

Kaapstad se burgemeester sê gevangenes het nie die reg om misdaad uit die tronk te koördineer nie [KLANK]

# Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, sê gevangenes het nie die reg op onbelemmerde kommunikasie buite tronkmure nie, veral wanneer hulle misdaad van agter tralies koördineer. Dit volg op die Suid-Afrikaanse Gevangene-organisasie vir Menseregte se teenkanting teen die metro se oproepe dat seinblokkering- en kommunikasie-onderskeppingstrategieë by die Pollsmoor-gevangenis getoets moet word. Hill-Lewis sê misdaadbase binne Pollsmoor trek toutjies aan die buitekant, insluitend afpersingsdreigemente en ontwrigting van infrastruktuurprojekte:

ENG GeordinonInmates