Skip to content

Kaapstad se burgemeester sê die metro se versnelde grondvrystellingsprogram vorder [KLANK]

# Kaapstad se burgemeester Geordin Hill-Lewis sê hulle gaan voort om openbare bates wat min gebruik word vir Kapenaars te laat werk. Hy het die metro se Soutriviermark-perseel aan die ontwikkelaar Communicare oorhandig vir die oprigting van 970 bekostigbare behuisingseenhede in die middestad. Die ontwikkeling sluit 300 huureenhede in vir maatskaplike behuising en 670 bekostigbare markeenhede. Hill-Lewis sê die ontwikkeling toon ʼn vernuwende openbaar-privaat vennootskapmodel waar die metro grond bydra teen afslag van 90-persent:

AFR LewisONDevelopment