Skip to content

Kaapstad se Brand- en Reddingsdiens reageer op meer as 200 ongelukke in tien dae [KLANK]

# Die Stad Kaapstad sê die Brand- en Reddingsdiens het tussen 27 Junie en Sondag reageer op 162 motorbotsings en 74 ongelukke waarby voetgangers betrokke was. Wetstoepassingsbeamptes het 91 mense in geneem en drieduisend-276 boetes vir verskeie oortredings uitgereik. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, sê dié syfers herinner almal aan die belangrikheid van verhoogde waaksaamheid op paaie in reënweer, vir motoriste sowel as voetgangers:

AFR SmithonRoad