Skip to content

Kaapstad se behandelingsprojek teen middelmisbruik is ‘n sukses [KLANK]

# Die Stad Kaapstad sê sy alkohol- en dwelmbehandelingsprogram vir adolessente is ‘n sukses. Vandag is Internasionale dag teen Dwelmmisbruik en Onwettige Handel. ‘n Onlangse verslag deur die Suid-Afrikaanse Gemeenskaps-epidemiologiese netwerk vir Dwelmgebruik het bevind daar is ‘n toenemende probleem in die geval van vroue van 18 jaar en jonger. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê hulle werk onvermoeid teen middelmisbruik:

ENG FrancineonPilotProject