Skip to content

Kaapstad se 2024/2025-lewensreddingoperasies teken 14 verdrinkings aan [KLANK]

# Die Stad Kaapstad se lewensredders by strande en swembaddens het die van die somerseisoen bereik en die metro se 2024/2025-operasie om verdrinking te voorkom, is verby. Daar is hierdie seisoen 49 voorvalle aangemeld waar mense byna verdrink het. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsveiligheid en Gesondheid, Francine Higham, sê dit was ernstige voorvalle waar mense hul lewens sou verloor indien lewensredders, omstanders en nooddienste nie vinnig opgetree het nie:

ENG FrancineonConcludes