Skip to content

Kaapstad-raad keur bygewerkte Padveiligheidstrategie goed [KLANK]

# Kaapstad se stadsraad het die bygewerkte Padveiligheidstrategie ná ʼn openbaredeelname-proses amptelik goedgekeur. Die strategie gee riglyne aan die metro se pogings om paaie veiliger te maak en die aantal ongelukke en sterftes te verminder. Die burgemeesterskomiteelid vir Stedelike Mobiliteit, Rob Quintas, sê die bygewerkte strategie hanteer onder meer padveiligheid vir voetgangers, leerdervervoer, en gebruikers van openbare vervoer. Hy sê padveiligheid is ʼn belangrike prioriteit vir die metro:

ENG QuintasONRoadSafety