# Die Stad Kaapstad se 700 nuwe polisiebeamptes sal in die lente ontplooi word in al die wyke se buurtes. Die beamptes is tans besig om hul opleiding by die stad se Observatory-kollege te voltooi. Burgemeester Geordin Hill-Lewis sê die beamptes sal toegerus word met EPIC draagbare toestelle vir digitale polisiëring-koördinering en om oortredings aan te meld. Hy sê hulle sal ook baat by die lyfkameras waarmee die metropolisiediens toegerus word:
Kaapstad op koers om 700 nuwe stadspolisiebeamptes in die lente te ontplooi [KLANK]
AFR HilllewisonDeployment