Skip to content

Kaapstad ontplooi 700 Metropolisieoffisiere in 93 wyke [KLANK]

# Die Stad Kaapstad het meer as 700 pasgegradueerde Metropolisieoffisiere gewerf om misdaad in 93 wyke te bestry. Die burgemeester, Geordin Hill-Lewis, sê elke wyk sal toegewyde wetstoepassers kry om buurtpolisiëring te versterk en stewiger bande met die SAPD en buurtwaggroepe te smee. Hy het aan SABC News gesê die inisiatief verteenwoordig ‘n groot belegging in veiliger gemeenskappe en die herlewing van polisiëring op gemeenskapvlak:

ENG-Hill-LewisOnOfficers