Skip to content

Kaapstad het hoë voorkoms van asma [KLANK]

# Die Stad Kaapstad doen ‘n beroep op die publiek om hul naaste kliniek of gesondheidsorgverskaffer te kontak vir hulp met asmabestuur en die effektiewe gebruik van inasemers. Kaapstad, in die besonder, het ‘n hoë voorkoms van asma, veral by jong kinders en adolessente. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê tussen Mei 2024 en die einde van April 2025 het City Health-apteke agt-duisend-912 inasemers vir akute sorg en 34-duisend-431 inasemers vir chroniese sorg uitgereik:

ENG FrancineonAsthma