Skip to content

Kaapstad brei slim-toepassing vir buurtwagte uit [KLANK]

# Die Stad Kaapstad sê hy beplan in die komende weke verdere massa-opleidingsessies om die bekendstelling van sy slim-toepassing vir buurtwagte uit te brei en soveel moontlik gebruikers te bereik. Daar is tot op hede 270 groepe wat aangesluit het deur gestruktureerde opleidingsessies, wat byna een-duisend-400 individue verteenwoordig. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê inskrywingsgetalle het die hoogte ingeskiet, van een-duisend-72 inskrywings in Maart 2025 tot vier-duisend-303 in Maart 2026:

AFR SmithONSmartApp