# Volgens ʼn ontleding van die 2025/2026-konsepbegrotings bied die Stad Kaapstad die laagste eiendomsbelastingkoerse vir kommersiële, nywerheids- en woonpersele. Die koers-in-rand is ʼn statutêre formule wat gebruik word om munisipale eiendomsbelasting te bereken. Die formule wys hoeveel ʼn persoon aan belasting sal betaal teenoor sy eiendom se waarde. Burgemeester Geordin Hill-Lewis sê die Stad Johannesburg se kommersiële en nywerheidspersele is 42-persent hoër, en woonpersele 33-persent:
Kaapstad bied in 2025/2026 beste waarde vir eiendomsbelasting [KLANK]
AFR GeordinonPropertyRates