Skip to content

Kaapstad bied die laagste maandelikse rekening, beste dienste vir 2025/26 [KLANK]

# Die Stad Kaapstad bied die laagste maandelikse munisipale rekening van Suid-Afrika se ‘groot vyf’ metro’s. Dit is volgens ‘n ontleding van die 2025/26-begrotings wat elke metro ingedien het, en dek ‘n reeks water- en elektrisiteitscenario’s vir eiendomme onder vyf-miljoen-rand. Die burgemeester, Geordin Hill-Lewis, sê terwyl Kaapstad waarde vir geld bied in ‘n werkende stad, gebeur presies die teenoorgestelde in ander metro’s waar inwoners al hoe meer betaal vir gebrekkige dienste en infrastruktuur wat ineenstort:

AFR GeordinonMonthlyBill