# Die Stad Kaapstad het byna 100-miljoen-rand bewillig om mense wat op die straat slaap te ondersteun en skuilingverblyf uit te brei. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê die befondsing sluit 87-miljoen-rand in vir veilige ruimtes, uitreikprogramme en geleenthede vir winterondersteuningsprogramme. Sy sê ‘n verdere 10,1-miljoen-rand sal vyf verblyfsprojekte befonds. Sy voeg by die belegging sal kwesbare inwoners in help met skuiling, gesondheidsorg en geleenthede om hul lewens te herbou:
Kaapstad bewillig R100-miljoen om haweloosheid te bekamp [KLANK]
ENG HighamOnHomelessness