Skip to content

Kaapstad bevestig Aarto sal in Oktober in werking tree [KLANK]

# Die Stad Kaapstad het bevestig die datum van die inwerkingtreding van die Wet op die Administratiewe Beregtiging van Padverkeersoortredings is verskuif na 1 Oktober vanjaar. Voorheen is daar berig dat Aarto vandag in werking sou tree. Die metro se woordvoerder vir Verkeersdienste, Maxine Bezuidenhout, sê Aarto is gereed om ‘n nuwe strafpuntstelsel in te stel, wat sal beteken motoriste betaal ‘n boete en kry strafpunte – wat ophoop – vir ‘n verkeersoortreding:

ENG MaxineonAARTO