# Die Stad Kaapstad se Direktoraat vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid beplan oor die volgende 12 maande ʼn reeks projekte wat 300-miljoen-rand sal kos. Die belegging is deel van ʼn groter poging om gemeenskapsgeriewe te verbeter en verskeie stedelike ontwikkelingsbehoeftes aan te spreek. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê die opknappingswerk van 45-million-rand by begraafplase is die enkele grootste kapitaalprojek. Sy sê begraafplase waar die kapasiteit vir grafte vergroot sal word, sluit in Kuilsrivier, Welmoed en Rusthof:
Kaapstad beplan ’n reeks projekte ter waarde van R300-miljoen [KLANK]
ENG FrancineonProjects