Skip to content

Kaapstad benodig groter ingryping om onwettige handel in skrootmetaal te bekamp [KLANK]

# Die Stad Kaapstad sê die onwettige handel in skrootmetaal bly ‘n reuse-uitdaging. Die stad het die nuus verwelkom dat ‘n kabeldief wat twee jaar gelede deur die metro se eenheid teen metaaldiefstal aangekeer is, tot 15 jaar tronkstraf gevonnis is. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, sê Kaapstad benodig groter ingryping op nasionale vlak om dié misdaad minder aanloklik te maak.

AFR JPonMetalTrade