# Die Stad Kaapstad het in die huidige boekjaar 75,5-miljoen-rand begroot vir opgradering en uitbreiding van straatligte. Die metro het ‘n veldtog van stapel gestuur wat die kollig plaas op die uitwerking van opsetlike beskadiging, diefstal en onwettige kragverbindings wat gemeenskappe in die duister laat. Die burgemeesterskomiteelid vir Energie, Xanthea Limberg, sê diefstal en vernielsug is die grootste redes vir stukkende straatligte en kragonderbrekings:
Kaapstad begroot R75,5-miljoen vir opgraderings en uitbreiding van straatligte [KLANK]
ENG LimbergONUpgrade