Skip to content

Kaapse Onafhanklikheidsparty sê Kaapstad keer moontlike nasionale regeringsbefondsing [KLANK]

# Die Kaapse Onafhanklikheidsparty sê die Stad Kaapstad het sy aansoek om as ‘n Amicus Curiae toegelaat te word in die saak tussen die Suid-Afrikaanse Eiendomseienaarsvereniging en Kaapstad verwerp. Joan Swart van die Kaapse Onafhanklikheidsparty sê hulle wou aanvoer dat artikel 214 van die Grondwet billike verdeling van inkomste tussen regeringsafdelings verplig en dat elke afdeling se diensbehoefte in ag geneem moet word:

AFR JoanSwartonBlocks