# Die Kaap die Goeie Hoop-DBV steun redelike, praktiese en afdwingbare munisipale regulasies oor die aanhou van diere. Die metro se Verordening oor die Aanhou van Diere is beskikbaar vir openbare kommentaar. Die voorgestelde verordening kan verander hoe honde in openbare plekke geïdentifiseer en beheer word, hoe aansoeke om meer diere aan te hou beoordeel word, en hoe amptenare beslagleggings van diere en inspeksies hanteer. Woordvoerder, Belinda Abraham, sê dit is belangrik om te onderskei tussen die metro se Verordening oor die Aanhou van Diere en Suid-Afrika se hoofwetgewing oor dierewelsyn, wat die DBV afdwing:
Kaap die Goeie Hoop-DBV steun afdwingbare munisipale regulasies rondom aanhou van diere [KLANK]
AFR AbrahamONRegulations