# Die Departement van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling het die noodlottige skietery van ‘n 25-jarige vrou by die Blue Downs-landdroshof in Kaapstad vroeër die week veroordeel. Dit volg nadat ‘n man verlede maand in die Wynberg-landdroshof doodgeskiet is. Die departement se woordvoerder, Kgalalelo Masibi, sê die voorval hou nie met ‘n hofsaak verband nie en die oorledene het nie dié dag enige hofverwante afspraak by die hof gehad nie:
Justisie-departement veroordeel noodlottige skietery by die Blue Downs-landdroshof [KLANK]
ENG KgalaleloonShooting