# Die Suid-Afrikaanse Munisipale Werkersunie in KwaZulu-Natal dreig om te staak as die Jozini-munisipaliteit nie sy werkers se Junie-salarisse betaal nie. Die IVP-geleide munisipaliteit beleef ernstige finansiële druk wat toegeskryf word aan kontantvloeiprobleme en wanbestuur in die verlede. SAMWU se woordvoerder, Papike Mohale, sê die munisipaliteit moet ʼn tydlyn verskaf waarvolgens die salarisse betaal sal word:
Jozini se munisipale werkers in KZN dreig met staking oor onbetaalde salarisse [KLANK]
ENG MohaleonStrike