# Build One South Africa sê sy jongste opname onder 40 kleinsake-eienaars toon ‘n krisis in die kleinsakesektor. KMMO-respondente het verwys na burokratiese rompslomp, ‘n gebrek aan befondsing, en geen regeringsondersteuning. Al die deelnemers het toegang tot finansiering as “nul” beoordeel. BOSA waarsku dat baie klein ondernemings sonder dringende hervormings op ineenstorting afstuur. Roger Solomons van BOSA wil hê die regering moet die party se voorgestelde praktiese stappe aanvaar om ekonomiese groei aan te wakker en die potensiaal van klein besighede te ontsluit:
Jongste BOSA-opname van klein sake-eienaars dui aan op ‘n krisis in KMMO-sektor [KLANK]
ENG-SolomonsOnBusiness