Skip to content

Johnson sê ondersoek na Khumalo is volgens standaardprosedures gedoen [KLANK]

# Die hoof van die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie, Andrea Johnson, sê die ondersoek na die Misdaadintelligensiehoof, Dumisani Khumalo, het gewone regsprosesse gevolg. Sy het voor die Madlanga-kommissie getuig dis gedoen na ‘n verwysing deur die parlementslid Fadiel Adams ingevolge die Wet op die Nasionale Vervolgingsgesag. Johnson sê sy en die ondersoekbeamptes was onbewus van Khumalo se rol in die taakspan vir politieke moorde en dit het geen invloed op ondersoeke gehad nie:

ENG-JohnsonOnKhumalo