# Die uitvoerende hoof van die Johannesburgse Padagentskap, Zweli Nyathi, sê daar is baie paaie in die stad wat heeltemal herbou moet word weens jare van verwaarlosing en beperkte onderhoudsbegrotings. Nyathi sê die strate wat oorspronklik gebou is om 25 jaar te hou, benodig almal laboratoriumtoetse. Weerskade en verouderde boumateriaal vererger die toestande. Hy sê die agentskap is besig om die vorige infrastruktuurbeplanning en begrotingsmislukkings reg te stel:
Johannesburgse Padagentskap sal paaie in die stad opknap ná jare van verwaarlosing [KLANK]
ENG-NyathiOnRoads