Skip to content

Johannesburgse nooddienste waarsku inwoners terwyl kouefront in aantog is [KLANK]

# Die Stad Johannesburg het kommer uitgespreek oor die onlangse vlaag brandvoorvalle reg oor die metro. Maandag is vier jong kinders in ʼn huisbrand in Mayfair dood. Die woordvoerder van Johannesburg se nooddienste, Robert Mulaudzi, sê met die koue winterweer wat naderkom, moet inwoners versigtig wees wanneer hulle verwarmingstoestelle gebruik:

ENG NthatisionRecentFireIncidents