# Johannesburg se burgemeester, Dada Morero, verwelkom die Gautengse Hooggeregshof se uitspraak teen die eienaars van Marble Towers. Die hof het bevind die strukture in Marble Towers, waar smouse handel dryf, is onwettig en sonder bouplanne opgerig. Die eienaars, Goldenrod Group, het nie bouplanne by die metro gekry nie en kon nie bewys waarom ʼn dringende interdik teen die munisipaliteit toegestaan moet word nie. Morero sê die uitspraak ondersteun die metro se pogings om verordeninge toe te pas:
Johannesburgse burgemeester verwelkom hofuitspraak teen Marble Towers-struktuur [KLANK]
ENG MoreroOnByLaws