# Johannesburg se burgemeester, Dada Morero, sê die huidige waterprobleme by die metro word vinnig hanteer. Dit kom te midde van wisselvallige watervoorsiening in groot dele van die metro wat onlangs tot vier dae van betogings in die Westbury-area gelei het. Die burgemeester het gister die Alexandra-reservoir besoek wat een van dié is wat die swaarste getref word. Hy erken dat gebarste pype en onwettige verbindings die stelsel dreineer. Morero sê reservoir-vlakke moet op 50-persent bly om betroubare voorsiening te verseker:
Johannesburgse burgemeester sê daar is nuwe strategieë om waterkrisis te hanteer [KLANK]
ENG MoreroOnWaterSupply