# Die burgemeester van Johannesburg, Dada Morero, verwelkom die Presidensiële Ondersteuningspakket vir die versnelling van die stad se dienslewerings-oorlogkamer. Johannesburg berei tans voor om in November die G20-beraad aan te bied. Morero sê die oorlogkamer se gekoördineerde reaksiestruktuur pak ingewortelde mislukkings aan en verbeter aanspreeklikheid. Die burgemeester sê die stad se omkeerplan is opgestel om aggressief ingestel te word en die aanstelling van ‘n sogenaamde bomb squad te verseker:
Johannesburgse burgemeester prys Presidensiële Ondersteuningspakket vir bevordering van dienslewering [KLANK]
ENG-MoreroOnSquad