Skip to content

Johannesburg Water sny onwettige verbindings na gekaapte geboue in middestad af [KLANK]

# Johannesburg Water en City Power se amptenare het gekaapte geboue in die Johannesburgse middestad se onwettige verbindings afgesny. Dit volg ná president Cyril Ramaphosa se besoek toe hy op die behoefte aan versterkte wetstoepassing gewys het. Johannesburg Water se woordvoerder, Nombuso Shabalala, sê hulle maak seker die geboue kan nie weer aan die stelsel gekoppel word voordat die dienste betaal is nie:

ENG NombusoonDisconnects