# Johannesburg Water sê sy verbetering op die Bloudruppel-risikogradering is ʼn bewys van die doeltreffendheid van maatreëls wat ingestel is om watergehalte-bestuurstelsels te verbeter. Die water-verskaffer het sy Bloudruppel-vorderingassesseringsteiken bereik met ʼn gradering van 28,05-persent. Dit is heelwat laer as die nasionale teikendrempel van minder as 50-persent. Johannesburg Water se woordvoerder, Nombuso Shabalala, sê hulle sal voortgaan om in stelsels en prosesse te belê wat die lewering van veilige drinkwater ondersteun:
Johannesburg Water se prestasie verbeter volgens 2026 Bloudruppel-vorderingsverslag [KLANK]
ENG ShabalalaONProgressReport