# Johannesburg Water sê alternatiewe wartervoorsieningmaatreëls is ingestel om die uitdagings in Hursthill 1, Hursthill 2, Brixton, Crosby, Alexander Park en Berea aan te spreek. Die woordvoerder vir Johannesburg Water, Pheladi Ramatshila, sê om die impak te verminder, is Jojo-tenks op verskeie plekke in wyke geplaas terwyl die aantal mobiele tenkwaens verhoog is. Sy sê hierdie ingrypings is om toegang tot water te verseker tydens hierdie tyd van beperkte beskikbaarheid:
Johannesburg Water implementeer watervoorsieningmaatreëls oor aanhoudende wateruitdagings [KLANK]
ENG PheladionWaterSupply