Skip to content

Johannesburg Water hanteer voortslepende probleme met watervoorsiening in dele van die metro [KLANK]

# Johannesburg Water sê hy is bewus van die voortslepende waterprobleme in hoogliggende voorstede wat water deur die Kommando-stelsel kry. Die gebiede sluit Westbury, Sophiatown en Coronationville in. Johannesburg Water se woordvoerder, Nombuso Shabalala, sê tegnici probeer verskeie maniere om voorsiening geleidelik te verbeter en die stelsel ten beste te laat werk. Sy sê die Kommando-stelsel neem tyd om te stabiliseer nadat die voorsiening onderbreek was:

ENG NombusoonWaterChallenges