# Die Stad Johannesburg het die onlangse hofuitspraak verwelkom wat sy standpunt oor die regulering van informele handel in die sakekern herbevestig. Handelaars het die metro voor die hof gedaag omdat hulle begin Oktober skynbaar na willekeur verwyder is. Die Hooggeregshof in Johannesburg het die metro gelas om binne twee weke informele handelaars wat kwalifiseer te verifieer, registreer en plek aan hulle toe te ken. Die woordvoerder van die metro, Nthatisi Modingoane, sê die hof het die noodsaaklikheid beklemtoon om ‘n gestruktureerde raamwerk vir informele handelaars te vestig wat aan die vereistes voldoen:
Johannesburg verwelkom hofuitspraak oor informele handel in middestad [KLANK]
ENG NthatiseonInformalTrading