Skip to content

Johannesburg verskerp verifikasie van water- en kragmeters in woongebiede [KLAAR]

# Die Stad Johannesburg sê hy verskerp dié maand sy pogings vir ‘n omvattende verifikasie in sekere woongebiede om korrekte meterlesings te verseker. Dit is deel van die metro se projek vir ‘n effektiewe rekeningstelsel om munisipale rekeninge aan alle kliënte te verbeter. Die metro se woordvoerder, Nkosana Lekotjolo, sê die doel van die projek is om toe te sien dat kliënte akkurate, werklike meterlesings vir hul water- en elektrisiteit ontvang, en om die invordering van betalings te verbeter:

ENG NkosanaonMeter