# Die Stad Johannesburg sê hy het sy wetstoepassing in Ormonde opgeskerp na die tragiese gebou-ineenstorting wat die lewens van nege mense geëis het. Voorlopige bevindinge het wydverspreide nie-nakoming by meer as 30 eiendomme in die gebied aan die lig gebring, wat hotelle, kantoorparke en residensiële geboue insluit. Die metro se woordvoerder, Nthatisi Modingoane, sê drie eiendomme wat besoek is, skuld Johannesburg nagenoeg 19,5-miljoen-rand:
Johannesburg teiken verdagte eiendomseienaars in groot klopjag in Ormonde [KLANK]
ENG NthatisiONProperty