Skip to content

Johannesburg skik uitstaande R3,4-miljoen vir Thuso-huis [KLANK]

# Die Stad Johannesburg het bevestig dat hy die uitstaande bedrag van meer as 3,4-miljoen-rand vereffen het vir die uitvoeringsproses van die Thuso-huis Kliëntedienssentrum. Die stad se woordvoerder, Nthatisi Modingone, sê die finansiële verpligting is vereffen en operasionele prosesse is onderweg om die fasiliteit te heropen. Hy sê Stadsbestuurder Floyd Brink het die voorval bevestig en verduidelik dit het ontstaan as gevolg van ‘n administratiewe fout van meer as tien jaar gelede:

ENG ModingoneONThusoHouse